Vrouedagviering met Hykie Berg en Marno van der Merwe

Jan en die Boontjierank
Jan en die Boontjierank (Kinders)
June 13, 2016
Refentse
Gala-aand (openingsaand) met Refentse Morake (Musiek)
June 18, 2016

Vrouedagviering met Hykie Berg en Marno van der Merwe

Marno_Hykie_Paul

Kom vier saam met ons ‘n heerlike Vrouedag by The Classroom Restaurant in die geselskap van Hykie Berg (bekende akteur en geleentheidspreker) en die sanger Marno van der Merwe (bekende akteur, en aanbieder van Varsity-Sing) met Paul du Toit as seremoniemeester.  Kom geniet ook ‘n heerlike middagete soos voorberei deur die Warwick Chef School se bekwame spyseniers.

Wo 9 Aug  –  11:00
The Classroom Restaurant  –  180 min  –  R200

Booking_Button