‘Van Koos tot country’

Theuns_Jordaan
Theuns Jordaan
June 3, 2015

‘Van Koos tot country’

Van_Koos_tot_Country

Van Koos tot country met Wynand en Che­reé Strydom. Ons het Wynand leer ken as die rasperstem-sanger, met sy groot treffer, “Katrina”.

Sedertdien het hierdie kunste­naar al nie minder nie as nege solo-albums bekend gestel. Wynand neem sy toehoor­ders op ’n musikale reis, met genres vir elke smaak. Sy unieke vertolking van nuwe, so­wel as ou bekende treffers, is ongekend en beloof om ’n besonderse ervaring vir elkeen te wees.

Chereé is nie verniet Suid-Afrika se eie Country Girl nie. Dit is ’n titel wat sy met reg verdien. Sy spog reeds met vyf soloalbums, asook verskeie pryse op die gebied van countrymusiek. Met haar borrelende persoonlikheid sit sy ’n glimlag op die suurste persoon se gesig.
Verblyf: 16 Quest House

Saterdag 10 Augustus
18:00 Ouditorium,
R130,  70 min.

Booking_Button