Stellenbosch Universiteitskoor

kalfiefees-hermanus.co.za
Vrouedagviering saam met Jakkie Lou
June 10, 2016
kalfiefees-hermanus.co.za
Openingsaand Shhhhhh met Coenie de Villiers
June 18, 2016

Stellenbosch Universiteitskoor

kalfiefees-hermanus

Die US Koor is een van Suid-Afrika se mees gerekende jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe.

Deur die loop van die afgelope 82 jaar het dié universiteitskoor die groot veranderinge in ons samelewing weerspieël en vandag is dit ’n toonbeeld van die vermoë wat musiek het om diversiteit oor alle grense heen te laat harmonieer. Ná hul deelname aan die Wêreldkoorspele in Riga in Latvia in Julie 2017, was die US Koor vir die vyfde agtereenvolgende jaar nommereen op Interkultur se ranglys van 1 000 internasionale kore. Moenie hierdie kans om die beste koor in die wêreld te hoor, mis nie!

The SU Choir is one of South Africa’s most outstanding development and choral programmes. For the past 82 years this choir has reflected the changes of our wider society, and today it stands as a testament to the power of music to bring about diversity and harmony across societal divide. In 2017, the SU Choir was ranked first on the Interkultur list of 1 000 international choirs for the fifth consecutive year after participating at the World Choir Games in Riga, Latvia organised by Interkultur in July last year. Don’t miss this opportunity to listen to the best choir in the world!
Koorleier: André van der Merwe

Sondag 12 Augustus om 15:00
NG Kerk
Onrus 
70 min.
R130