Sê my naam soos ’n Starbucks-knaap – Wessel Pretorius

kalfiefees-hermanus.co.za
Manne – Chris Vorster
June 7, 2018
kalfiefees-hermanus.co.za
Mike en Mavis – Wessel Pretorius
June 7, 2018

Sê my naam soos ’n Starbucks-knaap – Wessel Pretorius

kalfiefees-hermanus.co.za

Annetjie “Vleis” de Vries sit op die lughawe en wag vir haar vlug na Amsterdam. Sy het nou genoeg gehad van haar lewe as die oudste van 13 kinders, wat sy alleen moet oppas, aangesien haar suiplap-pa net mooi boggerôl omgee. Met haar troetelmarmot aan haar sy, wil sy ’n nuwe blaadjie omslaan in Europa en haarself bietjie begin eerste plaas. Laat Annetjie jou meer vertel van haar beste vriend Sarel Meintjies, haar rampspoedige matriekafskeid en die Starbucks-kelner wat haar hart omgedop het. ’n Solovertoning met hart, murg en artisan-koffie, van dié Binneland-aktrise.

Geen o.14 (T)
Akteur: Je-ani Swiegelaar
Regie: Gerrit Schoonhoven

Saterdag 11 Augustus om 16:00
Burgersentrum
60 min.
R110