Petrovna Metelerkamp

Marilyn
Chanette Paul – “Marilyn” as een van ’n trilogie
June 3, 2019
lien-botha
Lien Botha
June 3, 2019

Petrovna Metelerkamp

Petrovna

Petrovna Metelerkamp is ‘n skrywer en die afgelope twintig jaar uitgewer by Hemel & See. Sy publiseer veral Afrikaanse boeke. Vir haar biografie van die digter Ingrid Jonker, uitgegee deur Penguin Random House, het sy in 2019 ‘n ATKV-Veertjie gewen en vir die Rapportprys vir nie-fiksie was sy een van drie finaliste. Verlede jaar het sy haar biografie van die digter Jeanne Goosen – ‘N LEWE VOL SINNE – en twee nuwe boeke deur Goosen gepubliseer. Vanjaar veskyn ‘n rare tweeluik wat sy saamgestel het in een band: SNEEU IN DIE KAROO, ‘n novelle deur Jeanne Goosen, en AGNES SE BOEK, geskryf deur Goosen se huishulp Agnes Morao. Dié publikasie word beskou as moontlik ‘n eerste in wêreldletterkunde.

Saterdag, 25 September – 10:30 – 11:30
Incanda – R10 by die deur