Musiek en kulkuns – Liegbek / Lies of the mind

Die_road_Trip
Die Road Trip
June 3, 2019
Amanda_Strydom_in_konsert
Amanda Strydom in konsert
June 3, 2019

Musiek en kulkuns – Liegbek / Lies of the mind

Liegbek

Dié produksie van Geon Nel en Wilken Calitz is ’n mengsel van musiek en kulkuns. Die gehoor is van die begin af deel van die vertoning en word op ’n reis ge­neem deur die ontwikkeling van die mens­like brein, met behulp van musiek en kul­kuns as die agtergrond.

Daar word deur­gaans gespeel met die idee van leuens en hoe om iemand te “beheer”. Hoekom jok ons en hoe kan ’n mens agter­kom as mense vir jou jok? Van die begin af word daar gesin­speel dat daar vir die helfte van die verto­ning vir die ge­hoor gejok gaan word en die ander helfte die waarheid ge­praat gaan word. Jy moet maar self besluit.

Saterdag 10 Augustus 15:00
De Wetsaal, R120, 70 min

Booking_Button