Magda Louw (Komedie)

Hermanus-Kalfiefees
Wildekrans Rotary MTB Adventure (Afrikaans)
June 10, 2016
Leon Gropp
Rooidag (Musiek)
June 12, 2016

Magda Louw (Komedie)

Magda Louw

Iewers tussen haar herfs- en winterjare sit Magda Louw met leë nes-, menopouse- en oortollige middelrif-sindroom.  Almal het al ‘n Magda ontmoet en liefgekry, of loop haar dalk self soggens in die spieël raak.  In dié opvoering neem sy ons saam op ‘n besoek aan die ginekoloog.  Sy weet hoe om te lag, ondanks die bittere feite van oud word, eensaamheid en bleddie skaal wat nie wil toegee nie.

met Desiré Gardner
Regie –  Hannes van Wyk

Vr 11 Aug 20:00 en Sa 12 Aug 13:00
De Wetsaal  –  50 min  –  R110


Booking_Button