Lien Botha

Petrovna
Petrovna Metelerkamp
June 3, 2019
Kalfiefees 2021
Kaalvoet Mona Lisa
June 3, 2019

Lien Botha

lien-botha

Lien Botha is bekend vir haar fotografiese werk wat dikwels met teks gemoeid is. Sy is in Pretoria gebore en getoë, het tale studeer aan die Universiteit van Pretoria en in die vroeë 1980’s as persfotograaf by Beeld gewerk. Sy verwerf later ‘n Visuele Kunste Graad aan die Universiteit van Kaapstad. Sy word bekroon as Standard Bank Jong Kunstenaar vir Visuele Kuns in 1997.
Haar debuutroman, WONDERBOOM is die resultaat van ’n Meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns, wat sy in 2014 onder leiding van Etienne van Heerden aan die Universiteit van Kaapstad voltooi het.

Saterdag, 25 September – 09:00 – 10:00
Incanda – R10 by die deur