Korreltjie Kantel

kalfiefees-hermanus.co.za
Boodskap van die Burgemeester
June 19, 2016
kalfiefees-hermanus.co.za
‘Kleindorp-dromer’ Elandré Schwartz
June 7, 2018

Korreltjie Kantel

kalfiefees-hermanus

Die hartstogtelike verhouding tussen André P. Brink en Ingrid Jonker word hier in musiek uitgebeeld. Hul aangrypende briewe waarin hulle langafstandliefde verwoord is, word oorgedra deur Christine Truter en Wessel Pretorius. Liedjieskrywers Luna Paige, Nick Turner en Jamie Jupiter lewer sielvolle vertolkings van dié aangrypende materiaal.  Geen o.1

Vrydag 10 Augustus om 16:00
De Wetsaal
70 min.
R130