Met Deon Lotz en Brendon Daniels
Deur Ferdinand Bekker (70 min.)
Godrich en Claassen gaan kamp. Nie sommer op enige plek nie, maar in die afgeleë
wildernis. Wat kan dan nou lekkerder wees? Hulle kan nou hulle sorge agterlaat en een met
die natuur wees. Maar gesoute kampeerders weet mos
dinge verloop nie altyd seepglad nie. Is die vuurhoutjies
ingepak? Wat as daar geluide in die nag is?
Twee manne alleen in die wildernis,
wat op aarde kan dan nou verkeerd loop?
Regie: Gaerin Hauptfleisch
Vervaardiger: Stercus produksies
Saterdag, 25 September – 13:00
Ouditorium
R150