Kaalvoet Mona Lisa

lien-botha
Lien Botha
June 3, 2019

Kaalvoet Mona Lisa

Kalfiefees 2021

Met Jak de Priester (90 min.)

Jak de Priester bring ‘n nuwe vertoning na feeste en teaters in 2021 getiteld ‘Kaalvoet Mona Lisa’. 14 Nuwe liedjies uit sy pen met temas van hoop, liefde, inperking en ook die komiese kyk na hoe die wêreld oornag verander het.

Die gehoor kan uitsien na liedjies met titels soos ‘Sterre bots’, ‘Eerste liefde’, ‘My broer se bril’ en ‘21 Dae’. ‘n Volronde konsert met diep stories, snaakse stories, splinternuwe liedjies en ‘n mosionele reis deur die lewe.

Donderdag, 23 September – 19:00
Ouditorium – Borge aand. Privaat geleentheid
Geborg deur Rola VW en Ford Hermanus
EN
Vrydag, 24 September – 13:00
De Wetsaal – R160
Bring jou eie piekniek mandjie, wyn/verversings en glase.

Booking_Button