Jan van Tonder – “Verevrou”

Kalfiefees 2021
MONKEY NUTS
June 7, 2018
Kalfiefees 2021
Discussion with André de Ruyter
June 3, 2019

Jan van Tonder – “Verevrou”

OmslagVerevrou

Jan van Tonder het sy eerste tydskrifverhaal in die tronk geskryf. Sedertdien het hy ‘n bundel kortverhale oor daardie skemerwêreld die lig laat sien, asook vier romans, ‘n koffietafelboek oor die Klein Karoo, verskeie tydskrifverhale, asook sketse en radiodramas. Sy roman IS SAGIE was twee jaar agtereenvolgens naaswenner van die ATKV-prys terwyl DIE KIND vir die M-net prys en FAK-pryse bekroon is. Van Tonder het ook ROEPMAN geskryf, wat sy derde druk beleef en wat verfilm is, asook die jongste, VEREVROU.

Vrydag, 24 September – 14:30 – 15:30
Incanda – R10 by die deur