
Pieter Schoombee, politieke verslaggewer en Kalfiefeesvoorsitter, gesels
met AMOS VAN DER MERWE oor sy boek Eugène Terre’Blanche: My Storie.
Karin Brynard gesels met CHANETTE PAUL oor haar spanningsfiksie.

Melt Myburgh in gesprek met DOUWLEEN BREDENHANN oor die roerende verhaal
van die moord op haar dogter in ’n Hemelhoë Hekkie.
Petrovna Metelerkamp gesels oor haar boek E.C. Steijn: Aristokraat van Gees,
asook met die volgende skrywers wat hul boeke self gepubliseer het:

Annalize Mouton, Stanford: Portrait of a Village
Arnold la Cock, Dans van die Liefde
Bill Davis, Sculptor: His Life & Work
Deon Steyl, Die Blou Veer
Dine van Zyl, Nog ’n Happie
Helene Rabie, My Lewe as ’n Siener
Ian Pinoche, The Truth of the Matter
Johan Nothnagel, Ou Spreekwoorde deur ’n Nuwe Bril
Martin R. Fisher, Apartheid’s Other Back Yard
Oswaldina Claassens, Babanango: The Story of a South African Family
Pieter Hurter, Teologie is Nie Geloof Nie
SJ du Toit, Hermanus Stories
Elna van der Merwe, Huisgenoot se boekeredakteur, bespreek Marike se Laaste Dans met
skrywer DEBORAH STEINMAIR.
Ronelle Terre’Blanche, fotojoernalis by die Hermanus Times, gesels met ANNA CELLIERS,
tuinkenner en TV-persoonlikheid, oor haar jongste boek, Tuinmaak met Eiegoed.

Elmari Rautenbach, adjunk-redakteur van die tydskrif Drum gesels met KARIN BRYNARD
oor haar wegholtreffer, Plaasmoord.
GERARD SCHOLTZ in gesprek met Ronelle Terre’Blanche oor sy boek, Lig Wankelend.
MELT MYBURGH lees gedigte voor uit sy bundel, Oewerbestaan.
Petrovna Metelerkamp gesels met hom.
LOUISE LANDSBERG gesels oor haar ryk skrywersloopbaan.