Overberg wynplase ondersteun die Kalfiefees
Lianda Beyers Cronjé
Wyn en kunste gaan saam soos vinkel en koljander en die wynlandgoedere van die Overberg het weer eens oorweldigende ondersteuning aan dié gebied se grootste kunstefees gegee.
Gaste by die Kalfiefees se Glansaand vir Borge waarmee die fees geopen word, sal vanjaar kan proe aan `n ruim verskeidenheid terroir-gedrewe wyne wat deur die Overberg se voorslagwynmakers geproduseer word. Ons wynborge sluit in: Bouchard Finlayson, Creation, Hermanuspietersfontein, Lomond, Newton Johnson, Springfontein, Sumaridge, Raka, Whalehaven en Wildekrans.
Wine and arts go together like – well, the best friends they are and once again, the wine estates from the Overberg have shown overwhelming support for the area’s biggest arts festival!
Guests at the Kalfiefees Gala Opening Evening for Sponsors will be able to taste the best of Overberg terroir. Our wine sponsors include the following estates: Bouchard Finlayson, Creation, Hermanuspietersfontein, Lomond, Newton Johnson, Springfontein, Sumaridge, Raka, Whalehaven and Wildekrans.










