Elsa Winckler

kalfiefees-hermanus.co.za
Milan Murray
June 7, 2018

Elsa Winckler

kalfiefees-hermanus.co.za

Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al ’n ATKV-Woordveertjie vir romans gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy is ook die ma van die bekende sanger Heinz Winckler en woon in Bettysbaai. Sy gesels oor haar nuutste boek, ’n Brief vir Reina.

Al drie besprekings geborg deur Hermanuspietersfontein (HPF) en Woodenways. 

Donderdag 9 Augustus
Woodenways 12:00-13:00
Kom geniet ’n gratis glasie wyn vanaf 11:30