DOWWE DOLLA: NOU of NOOIT

Kalfiefees 2021
KAMP
June 3, 2019
Marilyn
Chanette Paul – “Marilyn” as een van ’n trilogie
June 3, 2019

DOWWE DOLLA: NOU of NOOIT

Kalfiefees 2021

Met Margit Meyer-Rödenbeck en
Coenraad Rall (op klavier) (80 min.)

“Wokeness” staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ‘n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop nou ratel vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir ‘n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!

Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag, maar Dolla sê: vang my nou op stage of nooit.

The vultures are circling above, SAA is on Mayday, Tito is trying to Veto, Cyril is stuck in the middle, cause Ace is still running the place, Woolies is selling Hyena friendly Honey, Dolla celebrates 21 years in the industry and Ouma Dowe Dolla is coming for the birthday celebrations … all of which means South Africa is in bigger trouble than we all thought…
“Things will have to change my broer. dis Nou of Nooit!”

Teks en regie: Jurgen Human
Geen onder 16 jaar, aangesien Ouma Dowwe Dolla nie ‘n wag voor die mond het nie.

Saterdag, 25 September – 19:00
De Wetsaal
GEEN 0/16 (T)
R160
Bring jou eie piekniek mandjie, wyn/verversings en glase.

Booking_Button