Die Road Trip

Bra-vades
Storm in a F cup Bra-vades
June 3, 2019
Liegbek
Musiek en kulkuns – Liegbek / Lies of the mind
June 3, 2019

Die Road Trip

Die_road_Trip

Jaco en Belarus is op die pad. Die plan is om op ’n roadtrip van suid na noord te gaan om bietjie weg te om van alles: We­der­helftes, kinders, troeteldiere en werk.

Dit is net die oop pad sonder verpligtings, sorge en skuldgevoelens. Maar die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie en dinge rafel vinnig uit as die twee hul verlore jeug probeer herleef – met skree­u­snaakse gevolge. Geheime word ont­bloot en daar wag ’n verrassing in die ba­ga­siebak as die teëspoed hulle in die mid­­del van nêrens tref. Die roadtrip sal waar­skynlik dieselfde trefferpad loop as die span se Net ’n chiliburger en chips asse­blief!

Akteurs: Waldemar Schultz en Brandon Daniels
Regie: Gaerin Hauptfleisch
Teks: Ferdinand Bekker

Sondag 12 Augustus 10:00
Ouditorium, R130, 70 min. Geen o.12 (taal)

Booking_Button