deur Marita van der Vyver en verwerk deur Francois Toerien (90 min.)
“Stick with me baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê al die pad.” Mart se opwindende, maar ook ontnugterende woorde van haar rebelse kamermaat.
Die traumas van grootword, swangerskap en selfdood speel af teen die 70’s se era van politieke leuens en die grensoorlog.
‘n MOET vir feesgangers.
Speler: Cintaine Schutte
Regie: Nicole Holm
Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp
Klankbaan: Schalk Joubert
Vrydag, 24 September – 16:00
Ouditorium
GEEN 0/16 (T & S)
R160
Geborg deur Dagbreek Trust