Corlea Botha

kalfiefees-hermanus.co.za
Elvis Blue
June 17, 2015
kalfiefees-hermanus.co.za
Vrouedagviering saam met Jakkie Lou
June 10, 2016

Corlea Botha

kalfiefees-hermanus.co.za

Corlea – die langverwagte selfgetitelde soloalbum maak uiteindelik sy verskyning, ses jaar ná die uitreiking van Wie ek is. Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor soos “Swart Koffie” en “Sonvanger”, maar saam met hierdie nuwe album kom ’n nuwe klank en voorkoms vir Corlea, asook ’n splinternuwe vertoning. As jy gedink het jy het alles van hierdie veelsydige kunstenaar gesien of gehoor, dink maar weer . . .

Kom luister na musiek wat grense verskuif, buite elke boksie waarin iemand haar wou plaas

Vrydag 10 Augustus om 20:00
Sandbaaisaal
70 min.
R130