Chanette Paul – “Marilyn” as een van ’n trilogie

Kalfiefees 2021
DOWWE DOLLA: NOU of NOOIT
June 3, 2019
Petrovna
Petrovna Metelerkamp
June 3, 2019

Chanette Paul – “Marilyn” as een van ’n trilogie

Marilyn

Chanette Paul word nomadies groot. Sy woon nege skole by en studeer aan vyf universiteite. Deesdae
pendel sy tussen haar oewerhuisie in Stanford en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika.
Sy is ’n katliefhebber en leesvraat, ’n onbehendige, maar ywerige tuinier en ’n hopelose kok. Stories is
egter haar groot passie. Sedert 1995 publiseer sy in ’n verskeidenheid genres en ’n hele paar van haar
boeke is bekroon. Ná die verskyning van die Vywervrou-trilogie, bestaande uit LIRA, MIRRE en CORALI, vra lesers haar vir ʼn opvolg. MARILYN is die resultaat hiervan en Chanette se agt-en-veertigste boek.

Vrydag, 24 September – 16:00 – 17:00
Incanda – R10 by die deur