Kinderopvoerings

June 3, 2019
Hansie_en_Grietjie

Hansie en Grietjie . . .

Hansie en Grietjie verdwaal in die bos . . . dié deel van die sto­rie ken julle goed . . . maar in dié bos is nie ’n lekkergoedhuis nie – hiér loop Candy met haar oppop-lekkergoedtrok met gratis wifi. Gaan sy vir Hansie en Griet­jie vang, opsluit en eet? Net as jy na ons storie kom kyk, sal jy dit kan weet. Teks: Celeste Slabber-Loriston Regie en produksie: Story Team Spelers: Marhette van Huys­steen, Celeste Slabber-Loriston en Filicity Thobias Vrydag 10:00 en Saterdag 12:00 De Wetsaal, R60, 50 min.