deur Braam van de Vyver (65 min.)
Beethoven sou in 2020 250 jaar oud gewees het. Nou bring die opwindende nuwe talent, Ben Pienaar, vir Ludwi – Beet, soos sy vriende hom noem – skitterend na die verhoog. Beet is ‘n aangrypende viering van die boheemse musikale genie wat doof geraak het, se lewe.
Speler: Ben Pienaar
Regie: Johan van der Merwe
Vervaardiger: Planet Blue