Dis byna weer Kalfiefees tyd!

Hermanus Times Kalfiefees, 4-9 Augustus in Onrus, Sandbaai en Hermanus.

Kalfiefees_Holding_2022

 

KALFIEFEES 2022

Goeie nuus, die Kalfiefees is om die draai en ons sien uit om die opwindende opvoerings en kunstenaars met julle te deel. Soos altyd probeer ons die tye fyn te beplan sodat julle meeste opvoerings kan bywoon sonder botsings.

Bespreek nou by enige Pick n Pay of aanlyn by Webtickets.

Soos gewoonlik het Vriende van die Kalfiefees die geleentheid om kaartjies teen afslag te geniet. As jy wil aansluit as vriend van Kalfiefees, stuur n e-pos aan vriende@kalfiefees.co.za

 

Kliek hier om ons Dagprogramboekie te lees en kaartjies te bespreek.

 

Kliek hier om ons e-Boek program boek te lees

 

 

 

Kalfiefees_2022Kliek hier om ons e-Boek program boek te lees

SLUIT AAN OP ONS VERSKEIE PLATFORMS.

Sluit by ons aan op Facebook, Instagram en Twitter. Ons sal gereeld op hierdie platforms meer informasie met u deel oor als wat gebeur voor en tydens die Hermanus Times Kalfiefees 2022.

Die volledige program en ons interaktiewe e-Boek sal ook op hierdie platforms verskyn.

Kliek hieronder en sluit by ons aan op Facebook, Instagram, Twitter, asook ons nuusbrief en ons groepe op WhatsApp en Telegram.
Maak seker jy bly op hoogte van alles #Kalfiefees2022.

 

fb tw in
wa nw te

Sien jou by Kalfiefees 2022!